Tieners se Achilleshiel is dat hulle voor-op-die-wa is. Tieners is nie op hul bek geval nie. Hulle maak of hulle al die gevare van die lewe ken. En hulle motto is - streng tieners en gehoorsame ouers.
R 455.00
R 290.00
Tieners se Achilleshiel is dat hulle voor-op-die-wa is. Tieners is nie op hul bek geval nie. Hulle maak of hulle al die gevare van die lewe ken. En hulle motto is - streng tieners en gehoorsame ouers. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+