Tieners sal stilbly wanneer die hoenders tande kry. In die huis is tieners nie bang om te onderhandel nie. Kommunikasie met vriende is ‘n tiener se suurstof. En by die skool sal tieners nie stilbly oor dit wat reg is nie.
R 455.00
R 290.00
Tieners sal stilbly wanneer die hoenders tande kry. In die huis is tieners nie bang om te onderhandel nie. Kommunikasie met vriende is ‘n tiener se suurstof. En by die skool sal tieners nie stilbly oor dit wat reg is nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+