Tieners probeer om die verste blou berge te bereik. Hulle droom groot. Hulle is nie altyd realisties ten opsigte van hul doelwitte nie. Hulle hunker na dit wat hulle nie kan kry nie. En tieners is teleurgesteld wanneer hulle besef dat die berge nie eintli
R 455,00
R 340,00
Tieners probeer om die verste blou berge te bereik. Hulle droom groot. Hulle is nie altyd realisties ten opsigte van hul doelwitte nie. Hulle hunker na dit wat hulle nie kan kry nie. En tieners is teleurgesteld wanneer hulle besef dat die berge nie eintlik blou is nie. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+