Search

Tieners probeer heeldag om hul spieelbeeld te verander (Gr 4-7) (4min+)

Tieners probeer heeldag om hul spieëlbeeld te verander. Tieners word deur die media in ’n boksie gedruk. Vriende probeer om tieners volgens die groep se bloudruk te vorm. Tieners probeer elke dag om hulself in volwassenes te verander. En ouers skryf...
Availability: In stock
SKU: A2186
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Tieners probeer heeldag om hul spieëlbeeld te verander. Tieners word deur die media in ’n boksie gedruk. Vriende probeer om tieners volgens die groep se bloudruk te vorm. Tieners probeer elke dag om hulself in volwassenes te verander. En ouers skryf vir tieners ’n spieëlbeeld voor waarvolgens hul moet leef. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display