Volgens my mening moet tieners hul eie boontjies uitdop. Skoolwerk is boontjies wat nie meer met Ma se lepel gevoer kan word nie. Tieners moet self boontjie-bredie van groepsdruk maak. En die aanlyn-gevare van vandag se tienerlewe is nie vir spek en boont
R 415.00
R 290.00
Volgens my mening moet tieners hul eie boontjies uitdop. Skoolwerk is boontjies wat nie meer met Ma se lepel gevoer kan word nie. Tieners moet self boontjie-bredie van groepsdruk maak. En die aanlyn-gevare van vandag se tienerlewe is nie vir spek en boontjies nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min