Tieners moet gedurig gepols word om hul eie denkvermoë te ontwikkel. Wat die toekoms betref steur hulle hul te veel aan die doemprofete. Hulle dink nie twee keer voordat hulle toegee aan groepsdruk nie. En ouers moet hul gedurig pols om nie hulle waard
R 455,00
R 340,00
Tieners moet gedurig gepols word om hul eie denkvermoë te ontwikkel. Wat die toekoms betref steur hulle hul te veel aan die doemprofete. Hulle dink nie twee keer voordat hulle toegee aan groepsdruk nie. En ouers moet hul gedurig pols om nie hulle waardes oorboord te gooi nie. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +