Tieners leef liewer in ‘n doolhof as uit die mode. Sonder die regte klere-modes verkies ons om in ‘n donker doolhof weg te kruip soos vaal muise. Slegs met die koelste tegnologiese modes sal ons dit buite die tiener-doolhof se gange waag...
R 455.00
R 340.00
Tieners leef liewer in ‘n doolhof as uit die mode. Sonder die regte klere-modes verkies ons om in ‘n donker doolhof weg te kruip soos vaal muise. Slegs met die koelste tegnologiese modes sal ons dit buite die tiener-doolhof se gange waag. Sonder ‘n hip en koel voorkoms en bybehore, steek ons voor die doolhof se uitgangsbordjie vas. En selfs ons gewoontes moet in die mode wees, anders hol ons van een doolhof-gang na ‘n ander. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak:4 min+