Tieners laat ouers rooi sien! Hulle voorkoms en kleredrag laat veel te wense oor. Hulle swak gedrag maak ouers lam. En hul verslawing aan tegnologie maak ouers rooi van woede.
R 455,00
R 290,00
Tieners laat ouers rooi sien! Hulle voorkoms en kleredrag laat veel te wense oor. Hulle swak gedrag maak ouers lam. En hul verslawing aan tegnologie maak ouers rooi van woede. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+