Ander se prestasies word in jou keel afgedruk terwyl jy jou eie talente het. Waardes wat aan tieners voorgehou word is krom en skeef. ‘n Negatiewe gesindheid is iets wat tieners elke dag aanhou. En die toeskouersplek moet verruil word...
R 455.00
R 340.00
Tieners kyk na die wedstryd van die lewe, maar dit wat hulle sien is nie altyd die regte voorbeeld nie.
Ander se prestasies word in jou keel afgedruk terwyl jy jou eie talente het.
Waardes wat aan tieners voorgehou word is krom en skeef. ‘n Negatiewe gesindheid is iets wat tieners elke dag aanhou.
En die toeskouersplek moet verruil word vir ‘n deelnemersplek.
Geskik vir Graad 8-12
Lengte van die toespraak: 4 min+