Volgens my mening klets tieners nie net nie - hulle kommunikasie-vermoë is beter as die van grootmense. Tieners kan hulle self goed uitdruk en sê wat hulle wil hê. Ons kan net so goed luister as praat. En ons lyftaal spreek boekdele.
R 455.00
R 340.00
Volgens my mening klets tieners nie net nie - hulle kommunikasie-vermoë is beter as die van grootmense. Tieners kan hulle self goed uitdruk en sê wat hulle wil hê. Ons kan net so goed luister as praat. En ons lyftaal spreek boekdele. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+