Tieners is gedurig in die rooi by hul ouers. Tieners se sakgeld is altyd in die rooi en dan leen hulle hul ouers bankrot. Hulle maak ouers rooi van skaamte met hulle gedrag. En hulle weet hoe om ouers se rooi knoppies te druk wanneer dit by reëls kom.
R 455.00
R 290.00
Tieners is gedurig in die rooi by hul ouers. Tieners se sakgeld is altyd in die rooi en dan leen hulle hul ouers bankrot. Hulle maak ouers rooi van skaamte met hulle gedrag. En hulle weet hoe om ouers se rooi knoppies te druk wanneer dit by reëls kom. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +