Tieners is eerder klein baas van hulle besluite as groot kneg van hulle vriende se voorskrifte. Hulle skeep nie hulle skoolwerk af omdat vriende dit doen nie. Hulle behoort nie aan die skinderhoekie omdat vriende dit aanhang nie. Hulle skop nie hulle mani
R 455,00
R 340,00
Tieners is eerder klein baas van hulle besluite as groot kneg van hulle vriende se voorskrifte. Hulle skeep nie hulle skoolwerk af omdat vriende dit doen nie. Hulle behoort nie aan die skinderhoekie omdat vriende dit aanhang nie. Hulle skop nie hulle maniere by die agterdeur uit omdat vriende dit doen nie. En hulle raak nie die pad byster omdat vriende hulle saam sleep nie. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+