Tieners het altyd rooimiere. Hulle veroorsaak dat ons met niks minder as die nuutste tegnologie tevrede is nie. Hulle sorg dat ons kleresmaak koel bly. En hulle is die direkte oorsaak dat ons aan tienerbuie ly.
R 455,00
R 290,00
Tieners het altyd rooimiere. Hulle veroorsaak dat ons met niks minder as die nuutste tegnologie tevrede is nie. Hulle sorg dat ons kleresmaak koel bly. En hulle is die direkte oorsaak dat ons aan tienerbuie ly. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+