Tieners haal sirkus-toertjies uit om te oorleef. Soos die sirkusmeester doen tieners die aankondigings. Soos die sweefstok-artiste sweef hulle hoog in die lug. Soos die leeus brul hulle as die sweep te hard piets. En soos die die hanswors hou tieners...
R 455,00
R 340,00
Tieners haal sirkus-toertjies uit om te oorleef. Soos die sirkusmeester doen tieners die aankondigings. Soos die sweefstok-artiste sweef hulle hoog in die lug. Soos die leeus brul hulle as die sweep te hard piets. En soos die die hanswors hou tieners hul lyf grapjas. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+