Almal neem foto’s, Maar veral tieners haak vas by die negatiewe van die lewensfoto’s wat hulle neem. Tieners vind gedurig fout met hoe hulle lyk. Hulle vergelyk hulself gedurig met ander. Tieners se foto’s word gekritiseer en afgekraak. En hulle word...
R 455,00
R 340,00
Almal neem foto’s, Maar veral tieners haak vas by die negatiewe van die lewensfoto’s wat hulle neem. Tieners vind gedurig fout met hoe hulle lyk. Hulle vergelyk hulself gedurig met ander. Tieners se foto’s word gekritiseer en afgekraak. En hulle word uit die groep geskuif op grond van hul foto’s. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+