Tieners gee ouers grys hare. Ouers voel die internet is ‘n gevaarlike speelplek. Hulle stres as ons gemorskos eet. En hulle bekyk ons vriende met ‘n vergrootglas.
R 280.00
R 290.00
Tieners gee ouers grys hare. Ouers voel die internet is ‘n gevaarlike speelplek. Hulle stres as ons gemorskos eet. En hulle bekyk ons vriende met ‘n vergrootglas. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min