Tieners doen dinge op hul eie manier. Hulle ontwikkelingstadium vereis dat hulle dinge op hul manier doen. Hulle leer die meeste deur hul eie foute te maak. Hulle is meer gemotiveerd om sukses te behaal as hulle dit op hul manier doen. En tieners neem mee
R 455.00
R 340.00
Tieners doen dinge op hul eie manier. Hulle ontwikkelingstadium vereis dat hulle dinge op hul manier doen. Hulle leer die meeste deur hul eie foute te maak. Hulle is meer gemotiveerd om sukses te behaal as hulle dit op hul manier doen. En tieners neem meer verantwoordelikheid vir dit wat hul op hul eie manier doen. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+