Soek

Tieners beland in 'n doolhof van afdraaipaaie (Gr8-12) (4min+)

Die plesierpad is opwindend, maar laat jou vassit in ‘n doolhof van verkeerde keuses. Die bedelpad laat jou vriende vlug en jou alleen agterbly in ‘n doolhof met geen uitgang. Die leeglê-pad bring jou nêrens, want omdat jy niks wil doen nie, beland jy...
Availability: In stock
SKU: A0898
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Tieners beland in ‘n doolhof van afdraaipaaie. Die plesierpad is opwindend, maar laat jou vassit in ‘n doolhof van verkeerde keuses. Die bedelpad laat jou vriende vlug en jou alleen agterbly in ‘n doolhof met geen uitgang. Die leeglê-pad bring jou nêrens, want omdat jy niks wil doen nie, beland jy in ‘n doolhof vol toe deure. Die dissiplinelose pad maak dat jy in ‘n doolhofvashaak waar niemand jou respekteer nie, omdatjy al jou waardes oorboord gegooi het. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop
Picture of Jy hoef nie in die doolhof van die lewe te verdwaal nie (Gr8-12) (4min+)

Jy hoef nie in die doolhof van die lewe te verdwaal nie (Gr8-12) (4min+)

Jy hoef nie in die doolhof van die lewe te verdwaal nie. Met integriteit as jou padkaart, sal geen doolhofgang van die lewe jou laat verdwaal nie. Waardes sluit die verdwaal-deure in die doolhof oop. ‘n Mens wat met selfvertroue stap, sal nie in...
R 455,00 R 340,00
Picture of Kennis gee mag (Gr 8-12) (4min+)

Kennis gee mag (Gr 8-12) (4min+)

Kennis gee mag. Kennis laat die wêreld ontwikkel. Dit maak toekoms-deure oop, En kennis sorg vir ‘n hoër inkomste.
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display