Tienerkoors gee tonnelvisie. Sportkoors laat ’n tiener se akademie vries. Vriendekoors breek familie bande. En klerekoors laat tieners vergeet van die mens onder die baadjie.
R 455.00
R 340.00
Tienerkoors gee tonnelvisie. Sportkoors laat ’n tiener se akademie vries. Vriendekoors breek familie bande. En klerekoors laat tieners vergeet van die mens onder die baadjie. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+