As dit pap reën moet jy skep - so - terwyl jou ouers vir jou sorg is die lewe ‘n lied. As hulle vir jou sorg hoef jy oor niks anders as huiswerk te bekommer nie. As jy in jou ouers se sorg is word jy op die hande gedra. En in jou ouerhuis geld die reël tw
R 455,00
R 290,00
As dit pap reën moet jy skep - so - terwyl jou ouers vir jou sorg is die lewe ‘n lied. As hulle vir jou sorg hoef jy oor niks anders as huiswerk te bekommer nie. As jy in jou ouers se sorg is word jy op die hande gedra. En in jou ouerhuis geld die reël twee is beter as een Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+