Tennis weerspieël voordele vir jong spelers. Tennis is die breintrein van alle sportsoorte. Tennis slaan ‘n kishou vir goeie sportmanskap. En tennis hou kinders speel-speel gesond.
R 415,00
R 290,00
Tennis weerspieël voordele vir jong spelers. Tennis is die breintrein van alle sportsoorte. Tennis slaan ‘n kishou vir goeie sportmanskap. En tennis hou kinders speel-speel gesond. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min