Tegnologie veroorsaak dat mense te veel hooi op hul vurk het. Tegnologie het die wêreld kleiner gemaak en die hoop hooi groter. Dit veroorsaak dat jy altyd beskikbaar is en dit laat die hooi skeef staan. En tegnologie bedreig werksekerheid en gooi jou en
R 455,00
R 290,00
Tegnologie veroorsaak dat mense te veel hooi op hul vurk het. Tegnologie het die wêreld kleiner gemaak en die hoop hooi groter. Dit veroorsaak dat jy altyd beskikbaar is en dit laat die hooi skeef staan. En tegnologie bedreig werksekerheid en gooi jou en die hoop hooi by die venster uit. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+