Tegnologie maak dat ons taal se trappe toe onder die stof lȇ. Die taal-trap vol leesboeke is deur ‘n stofstorm toegewaai. Ons sit soos apies op die taal-trap, en tik op ons selfone dat die stof so spat, En onnies klim uitasem die taal-trap op ons spelling
R 415.00
R 290.00
Tegnologie maak dat ons taal se trappe toe onder die stof lȇ. Die taal-trap vol leesboeke is deur ‘n stofstorm toegewaai. Ons sit soos apies op die taal-trap, en tik op ons selfone dat die stof so spat, En onnies klim uitasem die taal-trap op ons spelling onder die stoflaag uit te krap. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min