Tegnologie laat 'n tiener se polsslag versnel maar sy tong verstil. M-Xit maak die tiener-tong net-net hoorbaar is. Kletskamers sorg dat tiener-tonge stil word. E-posse laat ‘n tiener tong in die kies. En “Facebook” maak dat 'n tiener sy tong heeltemal ve
R 455,00
R 340,00
Tegnologie laat 'n tiener se polsslag versnel maar sy tong verstil. M-Xit maak die tiener-tong net-net hoorbaar is. Kletskamers sorg dat tiener-tonge stil word. E-posse laat ‘n tiener tong in die kies. En “Facebook” maak dat 'n tiener sy tong heeltemal verloor. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+