Tegnologie is die polsslag van die jeug. Die rekenaar maak 'n nuwe wêreld vol inligting vir ons oop. Die selfoon is ons handelsmerk en kletsinstrument. Videospeletjies hou ons polsslag aan die klop. En die TV-kassie help ons om te ontspan en weg te br
R 455,00
R 340,00
Tegnologie is die polsslag van die jeug. Die rekenaar maak 'n nuwe wêreld vol inligting vir ons oop. Die selfoon is ons handelsmerk en kletsinstrument. Videospeletjies hou ons polsslag aan die klop. En die TV-kassie help ons om te ontspan en weg te breek van die mal rotteresies. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +