Te veel poeding gee 'n kind maagpyn. Die poeding van ongesonde kos maak kinders vet en kan letterlik tot maagpyn lei. Die lekker soet tegnologie-poeding waaraan kinders verslaaf is, is sleg vir hulle konsentrasie en moet in matigheid gebruik word. En die
R 280,00
R 240,00
Te veel poeding gee 'n kind maagpyn. Die poeding van ongesonde kos maak kinders vet en kan letterlik tot maagpyn lei. Die lekker soet tegnologie-poeding waaraan kinders verslaaf is, is sleg vir hulle konsentrasie en moet in matigheid gebruik word. En die poeding van speeltyd kan beloning wees as jy werktyd goed benut het. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min