Te veel hooi op ‘n kind se vurk maak dit loodswaar en breekbaar. Hope skoolwerk laat kinders voel hulle verdrink onder die las. Te veel buitemuurse aktiwiteite suig al die lug uit ‘n kind se longe. Die gevolg van die loodswaar hooi op ‘n kind se vurk is d
R 455,00
R 290,00
Te veel hooi op ‘n kind se vurk maak dit loodswaar en breekbaar. Hope skoolwerk laat kinders voel hulle verdrink onder die las. Te veel buitemuurse aktiwiteite suig al die lug uit ‘n kind se longe. Die gevolg van die loodswaar hooi op ‘n kind se vurk is dat die vurk morsaf breek en die kind knak onder stres. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+