Te veel hooi op kinders se vurke bou hul spiere. Soveel moontlike skoolsporte hou die sofa-generasie se spiere sterk. Al is ons dagboeke oorlaai, bou nog huistake spiere van verantwoordelikheid. En al het ons skaars vrye tyd, laai die huiswerk hoog, want
R 455,00
R 290,00
Te veel hooi op kinders se vurke bou hul spiere. Soveel moontlike skoolsporte hou die sofa-generasie se spiere sterk. Al is ons dagboeke oorlaai, bou nog huistake spiere van verantwoordelikheid. En al het ons skaars vrye tyd, laai die huiswerk hoog, want dit bou spiere vir ons toekoms. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+