Te veel druk, druk die appeltjies vrot. Druk om altyd te presteer, druk al die gesonde sappies uit. Groepsdruk kneus gesonde appeltjies. En te veel verantwoordelikheid beteken appeltjies is vroeg ryp, vroeg verlep.
R 280,00
R 240,00
Te veel druk, druk die appeltjies vrot. Druk om altyd te presteer, druk al die gesonde sappies uit. Groepsdruk kneus gesonde appeltjies. En te veel verantwoordelikheid beteken appeltjies is vroeg ryp, vroeg verlep. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min