Tasse vol twak plaas tonne druk op ons liggame. Dit trek ons rûe en skouers skeef. Dit verander ons in pakesels. En dit druk ons lywe, moed en selfbeeld in ons skoene.
R 415,00
R 290,00
Tasse vol twak plaas tonne druk op ons liggame. Dit trek ons rûe en skouers skeef. Dit verander ons in pakesels. En dit druk ons lywe, moed en selfbeeld in ons skoene. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min