Swak maniere gaan ons kierangs laat braai. Sonder goeie maniere is jy vriendloos want niemand hou van jou nie. Sonder maniere word die “stout” bord om jou nek gehang. En swak maniere veroorsaak verkoolde boude.
R 415,00
R 290,00
Swak maniere gaan ons kierangs laat braai. Sonder goeie maniere is jy vriendloos want niemand hou van jou nie. Sonder maniere word die “stout” bord om jou nek gehang. En swak maniere veroorsaak verkoolde boude. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min