Suurknol-mense is ‘n klippie in ‘n kind se skoen. Oorwerkte ouers kom met suur gesigte by die huis. Suur boeties en sussies wil nooit speel nie. En suur onderwysers maak ons dag lank.
R 280,00
R 240,00
Suurknol-mense is ‘n klippie in ‘n kind se skoen. Oorwerkte ouers kom met suur gesigte by die huis. Suur boeties en sussies wil nooit speel nie. En suur onderwysers maak ons dag lank. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min