Suksesvolle kinders laat die note rol. Slim kinders raak musieknote baas, want dit ontwikkel hul breine Slim kinders laat die klik van die rekenaar se sleutelbord klink soos musiek in hul ore. En slim entrepreneurs leer om met geldnote te woeker.
R 415.00
R 290.00
Suksesvolle kinders laat die note rol. Slim kinders raak musieknote baas, want dit ontwikkel hul breine Slim kinders laat die klik van die rekenaar se sleutelbord klink soos musiek in hul ore. En slim entrepreneurs leer om met geldnote te woeker. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5 min