Suid-Afrika se leiers handhaaf ‘n volstruis-politiek wanneer dit kom by klagtes oor dienslewering. Hulle skakel af wanneer mense kla oor elektrisiteit. Hulle sit die pot mis met die herstel van paaie. Hulle duik agter die bos in oor die stakende posdiens.
R 455,00
R 340,00
Suid-Afrika se leiers handhaaf ‘n volstruis-politiek wanneer dit kom by klagtes oor dienslewering. Hulle skakel af wanneer mense kla oor elektrisiteit. Hulle sit die pot mis met die herstel van paaie. Hulle duik agter die bos in oor die stakende posdiens. En hulle maak soos ‘n volstruis wat sy kop in die grond indruk wanneer daar gekla word oor die onderwys. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+