Suid-Afrika se diensleweringsinstansies het geen rede om hul eie kwassies te prys nie. Mense met lang vingers is aan die stuur en dus moet hul kwassies in skaamte hang; Suid-Afrika steier onder beurtkrag en daarom moet Eskom se kwassie gepiets word; Suid-
R 455.00
R 290.00
Suid-Afrika se diensleweringsinstansies het geen rede om hul eie kwassies te prys nie. Mense met lang vingers is aan die stuur en dus moet hul kwassies in skaamte hang; Suid-Afrika steier onder beurtkrag en daarom moet Eskom se kwassie gepiets word; Suid-Afrika se paaie is in ‘n toestand terwyl die regering nie sy kwassie roer om dit reg te maak nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+