Suid-Afrika is ‘n reënboogland. Ons land se reënboogmense maak die lewe interessant. Ons het ‘n reënboog verskeidenheid van wilde diere. En Suid-Afrika is ‘n land vol reënboog-geleenthede.
R 280,00
R 240,00
Suid-Afrika is ‘n reënboogland. Ons land se reënboogmense maak die lewe interessant. Ons het ‘n reënboog verskeidenheid van wilde diere. En Suid-Afrika is ‘n land vol reënboog-geleenthede. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min