Suid-Afrika het meer heuning as asyn nodig om vorentoe te beweeg. Suid-Afrika se heuning van pragtige natuurskoon troef die asyn van vervalle infrastruktuur. Die heuning van positiewe mense troef die asyn van negatiewe individue. Die heuning van toerisme-
R 455.00
R 340.00
Suid-Afrika het meer heuning as asyn nodig om vorentoe te beweeg. Suid-Afrika se heuning van pragtige natuurskoon troef die asyn van vervalle infrastruktuur. Die heuning van positiewe mense troef die asyn van negatiewe individue. Die heuning van toerisme-geleenthede verdryf die asyn van hoë werkloosheid. En die heuning van ʼn geskiedenis wat tragedie oorkom troef die asyn van toekomsvrese. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+