Sterre blaf maar byt nie, want die paparazzi maak hulle beroemd. Die sterre blaf oor hoe hulle lyk op die paparazzi se foto's, maar byt die pakke note vas. Die sterre blaf oor hulle sondes wat die paparazzi vertel, maar byt hulle tonge vaswanneer dit beta
R 415,00
R 340,00
Sterre blaf maar byt nie, want die paparazzi maak hulle beroemd. Die sterre blaf oor hoe hulle lyk op die paparazzi se foto's, maar byt die pakke note vas. Die sterre blaf oor hulle sondes wat die paparazzi vertel, maar byt hulle tonge vaswanneer dit betaaldag is. En hulle blaf oor hulle privaatheid wat geskend word deur die paparazzi, maar steek die byt-tande weg as hul sterre al blinker skitter. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 3-3.5min