Sportsterre wat grootkop kry, skree hoera nog voordat die brug in sig is. Omdat hulle gewoond raak aan die skare se hoera, oefen hulle nie meer so hard nie. Hulle word swak verloorders omdat hulle hoera-verslaafdes word. Hulle gebruik verbode middels om m
R 455,00
R 340,00
Sportsterre wat grootkop kry, skree hoera nog voordat die brug in sig is. Omdat hulle gewoond raak aan die skare se hoera, oefen hulle nie meer so hard nie. Hulle word swak verloorders omdat hulle hoera-verslaafdes word. Hulle gebruik verbode middels om meer hoera’s te hoor. En hulle spog oor hul prestasies en hoera’s nog voor hul dit bereik het. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+