Sportmanne met voete van klei is swak rolmodelle. Hulle gedra hul swak in die kollig. Hulle stel ‘n swak voorbeeld wanneer hulle nie ‘n pak soos ‘n man kan vat nie. En sportmanne se vuilspel op die veld laat hulle beeld verkrummel.
R 415,00
R 290,00
Sportmanne met voete van klei is swak rolmodelle. Hulle gedra hul swak in die kollig. Hulle stel ‘n swak voorbeeld wanneer hulle nie ‘n pak soos ‘n man kan vat nie. En sportmanne se vuilspel op die veld laat hulle beeld verkrummel. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min