Sporthelde het voete van klei. Hulle knoei om te wen. Verbode middels verander hul loopbane in ‘n kleipappery. En sporthelde se slegte maniere laat kinders se rolmodelle verkrummel.
R 415,00
R 290,00
Sporthelde het voete van klei. Hulle knoei om te wen. Verbode middels verander hul loopbane in ‘n kleipappery. En sporthelde se slegte maniere laat kinders se rolmodelle verkrummel. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min