Search

Sport sonder wen is dalk ‘n halwe eier, maar geen sport is ‘n lee dop (Gr1-3) (2-2.5min)

Sport sonder wen is dalk ‘n halwe eier, maar geen sport is ‘n leë dop. Wen of verloor, sport leer ‘n mens uit jou dop te kruip en saam te werk in ‘n span. Vriende wat jy maak deur aan sport deel te neem is kosbaarder as goue medaljes. En sport leer ‘n kin
Availability: In stock
SKU: A1904
R 280,00
R 240,00
decrease increase
Sport sonder wen is dalk ‘n halwe eier, maar geen sport is ‘n leë dop. Wen of verloor, sport leer ‘n mens uit jou dop te kruip en saam te werk in ‘n span. Vriende wat jy maak deur aan sport deel te neem is kosbaarder as goue medaljes. En sport leer ‘n kind vasbyt en sy pak vat soos ‘n regte sportman. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display