Sport laat kinders ‘n vals deuntjie sing. Toeskouers wat van die pawiljoen af kinders tot vuilspel aanspoor, se deuntjie klink soos ‘n kattegemaai. Ouers wat te kompeterend is, se deuntjie laat kinders se ore pyn. En afrigters wat al kinders se tyd...
R 415.00
R 290.00
Sport laat kinders ‘n vals deuntjie sing. Toeskouers wat van die pawiljoen af kinders tot vuilspel aanspoor, se deuntjie klink soos ‘n kattegemaai. Ouers wat te kompeterend is, se deuntjie laat kinders se ore pyn. En afrigters wat al kinders se tyd opslurp veroorsaak ‘n vals toekoms-melodie. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5 min