Sport is die poeding van die lewe. Dis die enigste poeding wat fiks en fiets maak. Spansport laat jou soete oorwinnings smaak. En sport gee ons selfvertroue wat ons laat goed voel oor onsself.
R 280,00
R 240,00
Sport is die poeding van die lewe. Dis die enigste poeding wat fiks en fiets maak. Spansport laat jou soete oorwinnings smaak. En sport gee ons selfvertroue wat ons laat goed voel oor onsself. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min