Speelgoed is nie net vir bederf nie. Met elektroniese speelgoed gaan ons speel-speel die toekoms in. Mannetjies en poppe leer ons om ons verbeelding en rolspel te gebruik. En blokke, legkaarte en boeke skakel ons breine aan.
R 280,00
R 240,00
Speelgoed is nie net vir bederf nie. Met elektroniese speelgoed gaan ons speel-speel die toekoms in. Mannetjies en poppe leer ons om ons verbeelding en rolspel te gebruik. En blokke, legkaarte en boeke skakel ons breine aan. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min