Sosiale netwerke kan jou in die sop laat beland. Dit veroorsaak dat tieners fokus verloor en swak presteer. 'n Mens se goeie naam beland baie vinnig in die sop of in die modder. Sosiale netwerk het talle ongure en bose karakters wat jou in groot...
R 455,00
R 340,00
Sosiale netwerke kan jou in die sop laat beland. Dit veroorsaak dat tieners fokus verloor en swak presteer. 'n Mens se goeie naam beland baie vinnig in die sop of in die modder. Sosiale netwerk het talle ongure en bose karakters wat jou in groot moeilikheid kan laat beland. En netwerk-kommunikasie laat jou taal- en skryfvermoë in die sop beland. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak:4 min+