Soos lewensredders op 'n strand, is ouers in 'n beter posisie om gevaar te sien. Hulle sien wanneer vriende ons koppe onder die water probeer druk met verkeerde keuses. Hulle sien wanneer die branderplanke van prestasiedruk besig is om ons om te stamp.
R 455.00
R 290.00
Soos lewensredders op 'n strand, is ouers in 'n beter posisie om gevaar te sien.
Hulle sien wanneer vriende ons koppe onder die water probeer druk met verkeerde keuses.
Hulle sien wanneer die branderplanke van prestasiedruk besig is om ons om te stamp.
En hulle span die haainette en haal die harpoengeweer uit wanneer die haaie van groepsdruk ons begin aanval.
Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers.
Lengte van die toespraak 4 min +