So klik-klik gaan die lewe by die mens verby. Met die internet se klik is jou tyd verlore. Terwyl jou vingers die TV kontrole klik gaan jou skoolwerk se tyd verlore. En so al klikkende op die selfoon, vlieg die lewe by jou verby.
R 455,00
R 290,00
So klik-klik gaan die lewe by die mens verby. Met die internet se klik is jou tyd verlore. Terwyl jou vingers die TV kontrole klik gaan jou skoolwerk se tyd verlore. En so al klikkende op die selfoon, vlieg die lewe by jou verby. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+