Skyn-vriende bekrap ‘n kind se lewens-boek. Die boelies gebruik ‘n permanente merker om jou dag te bekrap. Die skinderbekke se gekrap in jou lewensboek kan nie met flaterwater toegesmeer word nie. En die jaloerses trek ‘n dik streep oor jul vriendskap.
R 455.00
R 290.00
Skyn-vriende bekrap ‘n kind se lewens-boek. Die boelies gebruik ‘n permanente merker om jou dag te bekrap. Die skinderbekke se gekrap in jou lewensboek kan nie met flaterwater toegesmeer word nie. En die jaloerses trek ‘n dik streep oor jul vriendskap. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+