Skoolreëls vat die soet uit ‘n kind se poeding. Skoolreëls oor klere is so vaal en verbeeldingloos soos poeding sonder kersies. Skoolreëls kort ons besluite in en laat die poeding platval.
R 280,00
R 240,00
Skoolreëls vat die soet uit ‘n kind se poeding. Skoolreëls oor klere is so vaal en verbeeldingloos soos poeding sonder kersies. Skoolreëls kort ons besluite in en laat die poeding platval. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min